Testimonials

Hallo Jannie. Baie dankie. Het vanoggend Kylan se DVD van Noorderkruin Kunstefees gekry. Is pragtig en elke sent werd. Tanya van Wyk

More more. Jinne, wat kan ek sê. Ek’t die DVD ontvang en geky. Uitmuntende kwaliteit en dan kom die trane ook sommer as ek na my kind se God gegewe talent. Baie dankie aan julle vir julle uitstekende diens!! Ons waardeer dit so baie. Mariaan

Hi Jannie. Thank you so much for the DVD. I received it today and it’s excellent!!! So grateful. Thank you a million times. See you at the next competition. Angela

Hallo Jannie

From Phakamile and I. Thank you for the great video. We are so happy. Njabulu

Morning trust you are well. Thank you very much we have just received our DVD. You guys are really on the ball. Hannah is so excited. Thanks again. Nicola & Hannah

Hi Zané en Jannie

Ek wil net vir jou en jou pa sê baie baie dankie vir ons beautiful trou DVD. Ons is so happy daarmee. Michelle & Kenny

Baie dankie vir die goeie kwaliteit DVD. Waardeer dit. Marissa

Get In Touch!

Telephone

Jannie Cilliers | 082 449 2912

Zané Cilliers | 082 787 4476

Email

jscilliers@telkomsa.net

Address

The Nicol Hotel,
C/o Nicol rd and Skeen Blvd,
Bedfordview